Gay Pride-vlag van Suid-Afrika

Vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika
Vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika
Vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika
Verhouding 2:3
Goedgekeur 2010 (bekendgestel)
2012 (geregistreer)
Ontwerp Reghoekige vlag wat horisontaal in ses ewe groot bane van rooi, oranje, geel, groen, blou en pers verdeel is, met die swart buitelyn van ’n driehoek en die wit buitelyn van ’n gaffel
Ontwerp deur Eugene Brockman

Die Gay Pride-vlag van Suid-Afrika is ’n LGBTI-simbool wat ten doel het om die vryheid en uiteenlopendheid van die Suid-Afrikaanse nasie te weerspieël en trots in die land se LGBTI-gemeenskap aan te wakker.[1][2][3][4] Dit is in 2012 as die vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika geregistreer en is nie amptelik ’n nasionale simbool van Suid-Afrika nie.

  1. "South African Flag Revealed at MCQP" (in Italiaans). Cape Town Pride. 22 Desember 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 4 April 2011.
  2. "South Africa Gets Own Gay Flag". Queerlife South Africa (in Engels). Januarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 18 Julie 2014.
  3. "Gay Flag of South Africa". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2013.
  4. "SA to recognise gay flag". IOL (in Engels). SAPA. 6 Oktober 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 20 Julie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search